Afrikaanse Weergawe

Art of Health

By Art of Health, Healing and Wellbeing, het ons verskeie skandering masjiene, wat probleme/patogene in die liggaam kan ïdentifiseer, en ons wil dit met julle deel. Ons bied verskeie holistiese gesondheids dienste, produkte en masjiene aan.

Produkte

Gesondheids Dienste


Art of Health Produkte

 

Rife Resonater – Plexus 560A

R7300 – US$585

Koop die Rife Resonator

Siektes word veroorsaak deur patogene (bakterieë, virusse, en ander organismes.) Met die hulp van die Plexus 560A Rife resonator, kan die patogene dood gemaak word. Daar is verskeie programme in die Rife wat die patogene afbreek en vernietig deur elektriese frekwensies or golwe.

Dit kan ook organe, kliere en dreinering in die liggaam stimuleer, en dit help om die liggaam se immuniteit te versterk. Ons word deesdae chemiese middels of medikasie voorgeskryf, wat  newe effekte veroorsaak, asook afhanklikheid aan die chemiese middels veroorsaak. Die Rife masjien het egter geen newe-effekte nie.

Rife resonators is al vir meer as 19 jaar beskikbaar in Suid-Afika. Gedurende die tydperk is die masjiene verbeter, en ons kan vandag met trots se dat ons een van die mees effektiefste, bekostigbare Rife resonators in Suid Afrika het.

Behandeling van die liggaam met die Plexus 560 A Rife Resonater

Sodra jy die verslag van die Quantum Skandeerder ontvang het, kan jy dan jouself behandel met die Plexus 560 A Rife Resonater, met vooraf opgelaaide programme bv:

  • Indien jy n vetterige lewer het: Gebruik dan die “Fatty Liver” program.
  • As jou liggaam se suurvlakke n probleem is: Gebruik dan die “Acidosis” of “Hyperacidity of the stomach”
  • Vir enige Been digtheid probleme: Gebruik “Bone regeneration” asook “Calcium stimulation”
  • Rumatiek: Ons het verskeie programme op die Rife, asook groepe wat spesiaal geskryf is vir rumatiek
  • Prostaat probleme: Vir vergrote prostaat, gebruik die volgende programme “Prostate Hyperplasia”, Prostatitis asook die spesiale groep vir die behandeling van die Prostaat
  • Die Rife Resonater kan ook verskeie organe stimuleer: Soos limf dreinering, milt, thyroid, lewer, ens
  • Kanker – Baie van ons klieente gebruik die Rife resonater vir n verskeidenheid van Kanker tipes. Byvoorbeeld – Bors kanker, Carcinoma en Adenoma kanker, Limf en Bloed kanker, ovariale kanker, Blaas kanker, asook vele meer. (Loer na ons behandelings lyste)

Lees ons Rife Vrywarings Dokument

Quantum Resonance magnetic Analyzer (Orgaan Skandeerder – Quantum 620)

R6700 – US$536

Koop die Quantum Resonance Magnetic Analyzer

Die liggaam het miljoene selle wat daagliks ontwikkel, groei, opbreek en dood gaan. Gedurende die selulere opbreek en hernuwing van die selle, word daar frekwensies of energie gestuur vanuit die nucleus van die selle (die hart van elke sel). Die liggaam stuur dus magnetise frekwensie en energie uit, wat spesifieke siektes of kondisies aandui. Gedurende n toets, word die frekwensies deur middel van die handvatsel of sensor opgeneem en na die komputer gestuur.

Die skandeerder is gelaai met n databasis van verskillende siektes of toestande. Sodra die toets gedoen is kan ons vergelyk, wat die verskil is tussen jou liggaam, en die in die databasis. Die toets vat een minuut, waar jy dan verskeie dinge na kan kyk bv, tekorte in vitamin en minerale, die pH vlakke van die bloed,  suurstof vlakke as gevolg van vernouing van are, ens. Nou kan jy sien watter organe onder druk is en nie heeltemal optimal funksioneer nie.

Sodra die probleme geidentifiseer is kan jy dan jou liggaam behandel met die Plexus 560 – A Rife Resonater.

Die volgende word getoets:

  • Hart/Brein/Longe: Vernouing van are, suurstof hoeveelheid na die liggaam en die brein, die longe se kapasiteit en enige tekorte.
  • Spysverterings stelsel, Dunderm, Kolon: Suurvlakke, pepsin vlakke,  peristalse beweging van die kos in die liggaam asook absorpsie vlakke van die kos wat ingeneem word.
  • Lewer, Niere, Pankreas:  Vetterige lewer, gal afskeiding en sure, uriensuur vlakke, protein urea, bloed suiker vlakke, Insulien en glukose vlakke in die bloed.
  • Voorplantings organe: Mans – (Prostaat vlakke, vergroting van prostaat, prostatitis, testosteroon vlakke) Vrouens –  (estrogeen en progesteroon vlakke)
  • Vitamine, Minerale, Anti-oksidante, Vetsuur vlakke: Tekorte in die liggaam                                     
  • Gifstowwe en metaal vlakke: Verskeidenheid van metale asook omgewings besoedeling in die liggaam.
  • Endokrine stelsel, Immuniteits vlakke: Thyroid, Thymus, Adrenale kliere, Limf kliere, Milt
  • Bloed lipiede: Kolesterol vlakke, HDL, LDL, Trigliseride vlakke.
  • Verskillende vlakke van Suur in die liggaam: PH Bloed, Uriensuur vlakke, Maag suur vlakke
  • Beendigdheid vlakke: Opbouing en afbreking van die beenstruktuur (Toestand van die been sterkte), Kalsium vlak probleme asook ander invloede van tekorte aan verskeidenheid vitamine en minerale. Osteoporose en rumatiek.
  • Oog en Vel analise: Visuele moegheid van die oe, limfatiese dreinering in die oog, kolageen vlakke van die oe en vel.
  • Kolageen vlakke in die liggaam: Elke siteem in die liggaam het kolageen nodig, van die oe, hare, vel, been struktuur, senuwee sisteem, endocrine stelsel, ens.

Behandeling van die liggaam met die Rife Resonater

Quantum Bakterie en Pantogeen Skandeerder

Die Quantum bakteriee en patogeen skandeerder is ʼn Bio terugvoer stelsel wat stres in organe kan optel, dit kan ook behandelinge doen en sodoende die stres areas verminder. Hierdie sisteem is gebaseer oor jare se navorsing in die “Bio-energetic” asook “Bio-response” vorm van medisie beskikbaar vir die liggaam. Daar is bewys dat elke orgaan, sel en patogeen(bakterieë, virusse, parasiete, ens.), stuur uit ʼn unieke of spesifieke elektromagnetiese frekwensie of golf klank.

Die skandeerder is geprogrammeer met frekwensies of golwe van ʼn groot verskeidenheid patogene of siektes. Met elke golf wat terug gestuur word vanaf die liggaam, kan dit die patogene of stres areas geïdentifiseer word, en dit kan self ook behandelinge uitstuur om die immuniteit te stimuleer en sterker te maak.

Die Quantum patogeen skandeerder toets vir virusse, bakterie, parasiete, kandida/gis, allergieë, asook areas in die liggaam wat deur inflammasie of infeksie geaffekteer is. Die Quantum bakterie en Patogeen skandeerder is ‘n deeglike, gemaklik en pyn vrye prosedure, wat geen risiko inhou.

Na die toets kry u dan ʼn verslag, wat identifiseer watter patogene gevind is in die liggaam, asook met watter siektes die patogene geassosieer mee word. Die Rife Plexus 560 A het a aparte patogene lys, wat dan gebruik kan word om die spesifieke patogene wat geïdentifiseer was, dood te maak.

Behandeling van die liggaam met die Rife Resonater

Die Quantum patogeen skandeerder is net te koop as deel van een van ons spesiale pakkette.

Osoon Masjiene

Household Ozone Masjien R1350 – US$109,  Digital Household Ozone Masjien R1550 – US$118, Industrial Ozone Masjien R6600 – US$529

Koop n Osoon Masjien

Die belangrikheid van suurstof

Gesonde selle in die liggaam benodig suurstof. Die meeste ongewenste mikro-organismes is “anaërobies”, wat beteken dat hulle floreer in die afwesigheid van suurstof. Hulle word eintlik vernietig deur die teenwoordigheid van suurstof.

Met die teenwoordigheid van suurstof word organismes soos swamme, parasiete, bakterieë, en virusse soos MIV, Epstein Barr, Coxsackie en Cytomegalovirus swakker en sensitief. Diè organismes, word dikwels geassosieer met verskeie siektes. Suurstof vernietig die buitenste dop van die meeste mikro-organismes en verander dan hulle DNA.

Die gevolge van onvoldoende suurstof in die liggaam

Deur onvoldoende asemhaling, besoedelde lug, te veel gemorskos, asook stress word die liggaam ontneem van voldoende vlakke van suurstof. Onvoldoende suurstof vlakke bied ‘n anaërobiese omgewing, waarin die mikro-organismes floreer. Selle wat ontneem word van suurstof, is nie in staat om genoeg ensieme te produseer om hulle selwande te versterk nie. Hulle word net swakker en meer kwesbaar, Waar gesonde selle wat voldoende suurstof en voedingstowwe het, hulle eie beskermende ensiem vervaardig vir die selwande rondom hulle, en hulle dan beskerm teen die aanval van patogene.

In baie gevalle waar daar nie genoeg suurstof in die selle is nie, kan kanker begin. As onvoldoende suurstof teenwoordig is, word koolstofmonoksied geproduseer. Koolstofmonoksied is ‘n irritasie aan die senuweestelsel, dit affekteer orgaan funksies, verminder basale liggaamstemperatuur, en verhoed suurstof opname deur die rooibloedselle. Dit verswak en affekteer die weerstand van die liggaam, dus raak die liggaam vatbaar vir infeksie en siekte.

Wat kan Osoon (Ozone) alles doen?

  • Vernietiging of onaktivering van virusse, bakterieë, gis (Algae), swamme en protosoë en slegte kolon bakterieë.
  • Stimuleer die imuunstelsel en help met die behandeling asook voorkoming van Auto imune siektes.
  • Verbeter sirkulasie, die skoonmaak van al die are.
  • Reinig die bloed en limf nodes.
  • Normaliseer hormoon en ensiem produksie.
  • Verminder inflammasie.
  • Verbeter kardiale aritmieë, breinfunksie en geheue.
  • Oksideer gifstowwe, sodat hulle uit die liggaam vervoer word  en trek aan(chelate) swaar metale.
  • Voorkom en genees sekere siektes.
  • Verhoog die sterkte en verminder die newe-effekte van chemoterapie.
  • Help in die behandeling van kanker.
  • Osoon word omgeskep in suurstof  sodra dit in die bloedstroom kom, en word dan afgebreek na peroxsiede

Omdat suurstof die buitenste dop van die mikro-organismes vernietig, gaan dit in die sel membraan en verander die DNA. Dan maak die liggaam se selle ensieme, wat die veranderde DNA in die selle weer herstel. Maar die primitiewe organismes het nie daardie vermoë nie. So suurstof teiken selektief  net die mikro-organismes wat ons siektes veroorsaak, en spaar die gesonde selle.

Met verhoogde suurstof vlakke in die rooibloedselle word daar meer suurstof na die weefsels gestuur. As gevolg van die verhoogde sirkulasie, word die opbou van plaak in die are deur die suurstof geoksideer, wat  die sirkulasie proses net verbeter. Prostacycline (ensiem wat die are weer oop maak) word deur suurstof geproduseer, wat die are nog verder oop maak.

Wanneer daar suurstof in die liggaam is, word dit afgebreek in n vrye radikale agent met die naam peroksied. Die peroksied het  n positiewe uitwerking in die liggaam, omdat hulle al die verswakte selle (die selle wat parasiete en viruses bevat) of siek selle aan, en reageer met lipiede (vette) in die sel membraan.

Die gesonde selle,(met ongeskonde selwande), het ensieme wat penetrasie van die peroksiede voorkom. Suurstof inhibeer kanker sel metabolism. Dit oksideer die buitenste lipied laag van die kanker selle en vernietiging dit dan so.

Suurstof water

Suurstof water kan gebruik word om groentes, vleis en vis af te spoel. Dis is ook wonderlike voeding vir plante. Dit vat slegte reuk uit n kamer (Rook, uie, vis, verskillende kos reuke). Gebruik die water om yskaste binne te steriliseer asook oppervlakte.

Begin voordeel trek uit  ‘n osoon masjien, in die gerief van jou eie huis vandag!

Koop die Osoon Masjien

Art of Health Pakkette

Ons het n paar pakkette saam gesit om n verskeidenheid vir ons klieente aan te bied.

Pakket no 1

Ons het die Orgaan Quantum Analiseer masjien (Vir die analisering van organe) saam met die Plexus 560A Rife Resonater, asook n behandelings mat in gesit. Die masjiene komplimenteer mekaar, want sodra jy n problem opgetel het gedurende die skandering, kan jy die rife dan gebruik om jouself te behandel deur voorafgelaaide programme wat vooraf in die rife resonater gelaai is.

Pakket no 2

Ons het die Patogeen Quantum Analiseer masjien (Om patogene te identifiseer), met die Plexis 560A Rife Resonater, asook n behandelings mat in gesit. Wanneer jy verskillende patogene in die liggaam geidentifiseer het gedurende n toets, kan jy nou die rife gebruik om jouself te behandel. Die rife het n spesifieke lys met net patogene (bakterie, viruse, fungi, ens), wat jy kan gebruik om jouself te behandel.

Pakket no 3

Hier het ons beide skanderings masjien saam gesit: Die Orgaan Quantum skandeerder asook die Patogeen Quantum skandeerdeer – met die hulp van beide skandeerders kan jy verskeie organe asook gesondheids kondisies met die Plexus 560A Rife resonater behandel, asook patogene doodmaak.

Pakket 1:

R16000 – US$1280

Koop Pakket 1

Ons het die Quantum Resonance magnetic Analyzer (Orgaan Skandeerder – Quantum 620) (Vir die analisering van organe) saam met die Plexus 560A Rife Resonater, asook n behandelings mat in gesit

Pakket sluit in

  • ORGAAN SKANDEERDER
  • PLEXUS 560A RIFE RESONATER
  • MAT
  • VOETPLATE + HAND TERMINALE + KABELS
  • ELEKTRIESE KABEL (DIE RIFE HET N INGEBOUDE BATERY STELSEL)
  • BEHANDELINGS ROETINE BOEK
  • OPLEIDINGS BOEK EN OPLEIDING INGEGLUIT

Orgaan Skandeerder – Quantum 620

Die liggaam stuur magnetise frekwensie en energie uit, dit word dan deur die handvatsel of sensor opgeneem en na die computer gestuur. Die skandeerder is gelaai met n verskeidenheid van verskillende toetse wat gedoen is oor die jare, met gesonde mense om te sien watter frekwensies stuur n gesonde orgaan of liggaam uit.  Dan kan ons vergelyk wat die verskil is tussen die “norm” (die van gesonde organe en liggaam) en jou eie toets wat gedoen is. Dis toets vat een minuut, en ons kan dan die verskille sien. Dit kan verskeie dinge wys, vanaf tekorte in vitamin, minerale, Jou pH vlakke van die bloed, met ander woorde of daar enige organe is wat onder druk is en nie heeltemal optimal funksioneer nie.

Die volgende word getoets:

  • Hart/Brein/Longe: Vernouing van are, suurstof hoeveelheid na die liggaam en die brein, die longe se kapasiteit en enige tekorte.
  • Spysverterings stelsel, Dunderm, Kolon: Suurvlakke, pepsin vlakke,  peristalse beweging van die kos in die liggaam asook absorpsie vlakke van die kos wat ingeneem word.
  • Lewer, Niere, Pankreas:  Vetterige lewer, gal afskeiding en sure, uriensuur vlakke, protein urea, bloed suiker vlakke, Insulien en glukose vlakke in die bloed.
  • Voorplantings organe: Mans – (Prostaat vlakke, vergroting van prostaat, prostatitis, testosteroon vlakke) Vrouens –  (estrogeen en progesteroon vlakke)
  • Vitamine, Minerale, Anti-oksidante, Vetsuur vlakke: Tekorte in die liggaam                                     
  • Gifstowwe en metaal vlakke: Verskeidenheid van metale asook omgewings besoedeling in die liggaam.
  • Endokrine stelsel, Immuniteits vlakke: Thyroid, Thymus, Adrenale kliere, Limf kliere, Milt
  • Bloed lipiede: Kolesterol vlakke, HDL, LDL, Trigliseride vlakke.
  • Verskillende vlakke van Suur in die liggaam: PH Bloed, Uriensuur vlakke, Maag suur vlakke
  • Beendigdheid vlakke: Opbouing en afbreking van die beenstruktuur (Toestand van die been sterkte), Kalsium vlak probleme asook ander invloede van tekorte aan verskeidenheid vitamine en minerale. Osteoporose en rumatiek.
  • Oog en Vel analise: Visuele moegheid van die oe, limfatiese dreinering in die oog, kolageen vlakke van die oe en vel.
  • Kolageen vlakke in die liggaam: Elke siteem in die liggaam het kolageen nodig, van die oe, hare, vel, been struktuur, senuwee sisteem, endocrine stelsel, ens.

Rife Resonater

Behandeling van die liggaam met die Rife Resonater

Pakket 2:

R34600

Koop Pakket 2

Pakket sluit in:

  • PATOGEEN QUANTUM SKANDERDEER
  • PLEXUS 560A RIFE RESONATER BEHANDELINGS MASJIEN
  • MAT
  • VOETPLATE + HAND TERMINALE
  • ELEKTRIESE KABEL (DIE RIFE HET N INGEBOUDE BATERY STELSEL)
  • BEHANDELINGS ROETINE BOEK
  • OPLEIDINGS BOEKE EN 1 DAG OPLEIDING INGEGLUIT

 

Die patogeen skandeerder is n Bio terugvoerstelsel wat stres in organe kan optel en dit ook kan behandel/verminder. Hierdie sisteem is gebasseer oor jare se navorsing in die “Bio-energetic” asook “Bio-response”, medikasie beskikbaar vir die liggaam. Hierdie sisteem werk met oorfone wat aangesit word en aan n komputer gekoppel word.

Elke orgaan, sel asook patogeen wat in die liggaam is, stuur uit hulle eie of spesifieke elektroniese golfklank. Die komputer is geprogrameer met frekwensies of golwe met die van gesonde mense, wat al voorheen getoes was. Dis spesiaal gemaak om problem of stress areas te identifiseer en kan ook behandeling uitstuur om die immuniteit te help om die probleem organe te identifiseer en self te kan stimuleer en gesond maak.

Die skanderder toets vir viruse, bakterie, parasiete, kandida/gis asook inflammation en selfs selle wat deur inflammasie of infeksie geaffekteer is. 

Rife Resonater

Die rife resonater Plexus 560 A het n apparte patogene lys wat jy dan kan gebruik, om die spesifieke patogene wat gevind was in die toets, dood te maak. Dit help dan die immuniteit om die plekke te idendifiseer waar die patogene in die liggaam is, en dit self te verwyder, gedurende die proses help dit dan ook, vir die immuniteit, om sterker te word.

Behandeling van die liggaam met die Rife Resonater

Koop Pakket 2

Pakket 3:

R39600 – US$3040

Koop Pakket 3

Pakket sluit in:

  • ORGAAN QUANTUM SKANDEERDER
  • PATOGEEN QUANTUM SKANDERDEER
  • PLEXUS 560A RIFE RESONATER BEHANDELINGS MASJIEN
  • MAT
  • VOETPLATE + HAND TERMINALE
  • ELEKTRIESE KABEL (DIE RIFE HET N INGEBOUDE BATERY STELSEL)
  • BEHANDELINGS ROETINE BOEK
  • OPLEIDINGS BOEKE EN 1 EN HALWE DAG OPLEIDING INGEGLUIT

Om Pakket 3 te kan gebruik benodig U n komper met die volgende spesifikasies:

Een van die volgende Operating Systems:

  1. Windows 7 (Service pack 01)
  2. Windows 8
  3. Windows 8.1
  4. Windows 10

Let wel – Windows operating systems moet heeltemal op datum wees met installering

Installed memory (RAM):
Minimum memory (RAM) beskikbaar moet wees 4.00 GB

Display settings:
Minimum groote van resolusie 1024 X 768

 

Behandeling van die liggaam met die Rife Resonater

Koop Pakket 3

Gereed om die volgende stap te vat na n gesonder self?